Na die gebeure toe ou mense in ons dorpie aangeval is, voel ek Vanrhynsdorp het ook nou aangesluit by die res van Suid Afrika, waar die rustigheid, veiligheid en saamleef gebreek het.
En ek kan kla soveel ek wil, maar uiteindelik is dit seker tyd dat ons almal meer sekuruteitsbewus word.
Moontlik moet ons die Polisie help deur ook ons oe oop te maak en vreemdelinge aan te meld.
Binnekort sal 'n besending selfverdedigings toerusting hier aankom. Dan vertel ek julle daarvan.
No comments:
Post a Comment